Idi Amin

Idi Amin
Idi Amin
Idi Amin, 1973

Derde President van Uganda
Ampstermyn
25 Januarie 1971 – 11 April 1979
Vise Mustafa Adrisi
Voorafgegaan deur Milton Obote
Opgevolg deur Yusufu Lule

Persoonlike besonderhede
Gebore Idi Amin Dada
ca. 1925
Koboko, Uganda-Protektoraat
Sterf 16 Augustus 2003
Djedda, Saoedi-Arabië
Eggenoot/-note Malyamu Amin (geskei)
Kay Amin (geskei)
Nora Amin (geskei)
Madina Amin (weduwee)
Sara Amin (weduwee)
Kind(ers) Hafsa Araba
Emira Hawa Wangita
Faisal Wangita
Khadija Abiriya
Religie Islam

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Uganda Uganda
Diens/Tak Britse Weermag
Ugandese Weermag
Jare in diens 1946–1962 (VK)
1962–1979 (Uganda)
Rang Luitenant (VK)
Veldmaarskalk
Eenheid King's African Rifles
Oorloë/Veldslae Shifta-oorlog
Mau Mau-opstand
1971 Ugandese staatsgreep

Uganda-Tanzanië-oorlog

Idi Amin Dada Oumee (ca. 192416 Augustus 2003) was van 1971 tot 1979 die president van Uganda.[1] Hy was bekend vir sy lagwekkende uitsprake, byvoorbeeld dat hy die Britse ryk militêr verslaan het, maar sy nalatenskap is een van moord en doodslag, wat aan hom die bynaam "die slagter van Afrika" besorg het. Amnestie Internasionaal reken dat hy tot soveel as 500 000 mense in Uganda laat vermoor het.[2]

Hy het homself die titel van "Sy Hoogheid, Lewenslange President, Veldmaarskalk Al Hadji Doktor Idi Amin, Heer oor al die Wesens op Aarde en Visse in die See en Oorwinnaar oor die Britse Ryk in Afrika in die Algemeen en spesifiek Uganda" toegeëien.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Keatley, Patrick (18 Augustus 2003). "Obituary: Idi Amin". The Guardian (in Engels). Londen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2013. Besoek op 18 Maart 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search